Pre-Paid Electricity

Home / Pre-Paid Electricity

PROCEDURE FOR PRE-PAID ELECTRICITY

  1. Go to www.ipay.co.za
  2. Register as a new user.
  3. Type in meter number – 04171129291
  4. Click continue.
  5. Complete the iPay Registration form.
  6. Fill in your bank details completely.
  7. Choose between internet or sms.
  8. When registered, go back and click on buy tokens.
  9. Type your username and password.
  10. Follow the steps and buy your tokens.
  11. You will receive a confirmation with the code to use at the pre-paid system in the house.

Please remember the following:

  1. When arriving at the holiday home, type your code into the pre-paid system. Remember to switch on the geyser lever as well. The geyser must also be switched on in the cabin.
  2. When leaving the holiday home, on the last day, please switch off everything except the power plugs. The alarm system works on these.

PROSEDURE VOORAFBETAALDE KRAG

  1. Gaan na www.ipay.co.za
  2. Registreer as ‘n nuwe verbruiker.
  3. Tik in meternommer – 04171129291.
  4. Kliek om voort te gaan.
  5. Voltooi die IPay Registrasievorm.
  6. Voltooi u bankbesonderhede volledig.
  7. Maak u keuse tussen internet en sms.
  8. Wanneer suksesvol geregistreer is, gaan terug na keuse om krag aan te koop.
  9. Tik u gebruikersnaam en kode in.
  10. Voltooi die vorm om voorafbetaalde krag aan te koop.
  11. U sal ‘n internet bewys of ‘n sms kry met die kodes wat u moet insleutel by die huis.

Onthou asseblief die volgende:

  1. By aankoms by die vakansiehuis, sleutel die kode in by die krageenheid. Onthou om die waterverwarmer ook aan te skakel. Die waterverwarmer (in die kas) moet ook self aangeskakel word.
  2. Met vertrek op u laaste dag, skakel al die toerusting af, behalwe die kragproppe vir die alarm.